Abdoltjie – Alba Bouwer

R150.00

Ses Verhaaltjies: Abdoltjie soek die Wit Bok; Die Prentjiespaleis; Die See-oupa; Die Wolke-doekoen; Die Danepitjies; Die Vuurvliegies en die Maanblom.

1 in stock

SKU: 9780624023661 Categories: ,

Description

Tafelberg Uitgewers, Kaapstad. Elfde druk 1977, Eerste sagtebanduitgawe 1986, ISBN: 9780624023661

Sagteband, 67 bladsye – Kondisie: Redelik, muisvreet onderaan op die basis van die boek. Tekeninge: Katrien Harries

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.