Zackie Mostert En Die Spokerige Storie – Jaco Jacobs

R99.00

Granaatstraat is ‘n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie … Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent besluit om ‘n lekker grillerige spookstorie-aand te hou! Hulle kamp in die tuin uit en lees stories wat jou hare sal laat rys. Maar dan gebeur daar iets … Iets wat die hele skool laat dink Zackie en Vincent is twee bangbroeke …

Out of stock

SKU: 9780799349641 Category:

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Zackie Mostert, Boek 5
Release date: March 2011
Authors: Jaco Jacobs
Dimensions: 212 x 137 x 2mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 44
ISBN-13: 978-0-7993-4964-1
Barcode: 9780799349641

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.