View cart “Geeis vir die biljoener se gerief – Melanie Milburne” has been added to your cart.
Plaasmoord – Karin Brynard
R175.00
Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om ‘n nuwe veediefstal-eenheid op die die been te bring, moet die hoeprofiel-plaasmoord oplos
Reviews
There are no reviews yet.