Pikkewouters Van Amper-stamperland (Afrikaans, Paperback) – Marie Heese

R139.00

n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. ‘n Pikkewouter lyk amper soos ‘n kabouter, maar ook so ‘n bietjie soos ‘n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. Dinge is amper soos in hierdie land, maar ook nie heeltemal nie. Daarom dat die snaakse diere en dinge klein lesertjies so interesseer en amuseer. Klassieke stories wat al vir baie jare kinders en grootmense veel plesier verskaf het vir die koddige woordspelings en humor.

SKU: 9780798150125 Category:

Description

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: September 2008
Authors: Marie Heese
Dimensions: 245 x 171 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 78
ISBN-13: 978-0-7981-5012-5
Barcode: 9780798150125

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.