‘n Ma Se Hoop – Francine Rivers

R75.00

’n Ma se hoop is die verhaal van Marta wat haar drome om eendag ’n hotel te besit, opsy skuif ter wille van haar man en kinders. Haar vrese en onvervulde drome word dan oorgedra in wat sy vir haar dogter Hildemara begeer. Marta se ongenaakbaarheid oor die jare wek in Hildemara ’n desperate behoefte aan haar ma se liefde en respek.

Uiteindelik verloor Hildemara haar wil om te bly lewe en die enigste persoon wat haar kan help, is die persoon wat sy so bitter graag tevrede wil stel: haar ma.

SKU: 9781770009097 Categories: ,

Description

  • Paperback | 416 pages
  • 152 x 228mm
  • 01 Apr 2010
  • CUM
  • Used copy, very good condition
  • Vereeniging, South Africa
  • Afrikaans
  • 1770009094
  • 9781770009097

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.