‘n Gelukkige Brein – Dr Pierre van der Spuy

R179.00

Die boek bied omvattende, praktiese riglyne oor wat gelukkige mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk. Ons ken almal mense wat gelukkig bly, ongeag of hulle reusesukses smaak, of pynlike rampe in die gesig staar. Die rede? Hulle brein het ‘n kern van stabiliteit en optimisme. ‘n Gelukkige brein bied omvattende, praktiese riglyne oor wat hierdie mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk. Dis die eerste boek vir die leek wat verreikende navorsing op vier gebiede – Kliniese Psigiatrie, Positiewe Sielkunde, Kinder-ontwikkelingstudies en Breinwetenskap – kombineer in ‘n poging om die menslike staat te verstaan. Dit trek baie van die vooropgestelde idees oor wat ons menslik, gelukkig en waarlik suksesvol maak uitmekaar. Die boek beantwoord veral drie belangrike vrae: Watter stappe kan ons vandag doen om ons brein en daarom onsself gelukkiger te maak? Hoekom beroof ‘n obsessie met materiele sukses ons van geluk en ons menslikheid? Hoe beinvloed ons kultuur en ouerskap in die eerste lewensjare ons geluk en mens-likheid

SKU: 9781920268817 Category:

Description

  • Paperback | 332 pages
  • 148 x 210mm | 405g
  • 05 Oct 2010
  • Metz Press
  • Bellville, South Africa
  • Afrikaans
  • 1920268812
  • 9781920268817

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.