Houtie Houtkapper – Izelle Hickey

R65.00

9780981421308

Die storie van Houtie Houtkapper illustreer vir ons jong kindertjies die gevare van te veel skermtyd voor die televisie. Dit kommunikeer op die vlak van die kind en is ‘n waardevolle hulpmiddel vir ouers om hul kinders aan te moedig en gesonde gewoontes te ontwikkel.

1 in stock

SKU: 9780981421308 Category:

Description

Uitgewer: MindUnique Education

South Africa, 24 p, 2016

ISBN: 9780981421308

Vir meer inligting en kontakbesonderhede oor kursusse en praktiese hulp besoek gerus die webbladsy: www.mindunique.co.za

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.