View cart “Liewe Heksie: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback) – Verna Vels” has been added to your cart.
Houtie Houtkapper – Izelle Hickey
R65.00
9780981421308
Die storie van Houtie Houtkapper illustreer vir ons jong kindertjies die gevare van te veel skermtyd voor die televisie. Dit kommunikeer op die vlak van die kind en is ‘n waardevolle hulpmiddel vir ouers om hul kinders aan te moedig en gesonde gewoontes te ontwikkel.
Reviews
There are no reviews yet.